- NRG Onvoorwaardelik 歌詞
- NRG
- Voel jy alleen op hierdie koue groot planeet
在這個冰冷的大行星上,你孤獨嗎? En die reen om jou wil nie stop nie 雨淅淅瀝瀝,打在你的身上 Jy sluit die deure van jou hart 你鎖了心門 en sluit die wereld af 你關閉了內心的世界 Jy kan my nie meer hoor nie 你不再傾聽我的訴說 Waar dit swaar is gee vir my 在你遇到困難時,我會援之以手 Voor jy val sal ek jou kry 在你倒下之前,我會抓住你 Want ek weet ek kan jou laat glo 因為我可以讓你相信 Oh 呵 Daar is niks wat jy kan doen wat sal verander hoe ek voel 你無法改變我的感受 Ek is hier, ek is hier, net hier langs jou 我會陪在你的身邊 Waar jy vandaan kom maak nie saak nie “你來自哪裡”並不重要 Ons vind saam n nuwe pad want ek glo 只要我們一起,就會找到一條新路 Ja, ek glo in jou hart 是的,因為我相信你的心 Ek het jou onvoorwaardelik lief 我會無條件地愛你 Ek het jou onvoorwaardelik lief 我會無條件地愛你 Jy draai jouself toe in n warm wol kombers 你把自己裹在一條溫暖的羊毛毯裡 Maar die koudkry wil jou nie los nie 但寒冷卻不想離你而去 Verlang na iemand wat sal vashou en nie los 你渴望一個堅持不放手的人 Want jy weet saam is ons sterker 因為你知道,我們在一起會更強大 Ek sal al jou trane vang as dit afrol teen jou wang 我會擦乾滾落在你臉頰上的淚水 Tot jy weer kan asemhaal 直到你不再嗚咽 Daar is niks wat jy kan doen wat sal vernader hoe ek voel 你無法改變我的感受 Ek is hier, ek is hier, net hier langs jou 我會陪在你的身邊 Waar jy vandaan kom maak nie saak nie “你來自哪裡”並不重要 Ons vind saam n nuwe pad want ek glo 只要我們一起,就會找到一條新路 Ja, ek glo in jou hart 是的,因為我相信你的心 Ek het jou onvoorwaardelik lief 我會無條件地愛你 Ek het jou onvoorwaardelik lief 我會無條件地愛你 Laat dit alles uit 請你細說緣由 Huil jou hart uit 請你苦訴衷腸 Al die pyn is jounie meer werd nie 你不值得為之痛苦 Jy is beter 你更棒 Jy is sterker 你更堅強 Ek is altyd hier vir jou 我會一直陪伴著你 En ek het jou onvoorwaardelik lief 我會無條件地, Onvoorwaardelik lief 愛你 (Oh) 呵 Daar is niks wat jy kan doen wat sal verander hoe ek voel 你無法改變我的感受 Ek is hier, ek is hier, net hier langs jou 我會陪在你的身邊 Waar jy vandaan kom maak nie saak nie “你來自哪裡”並不重要 Ons vind saam n nuwe pad want ek glo 只要我們一起,就會找到一條新路 Ja, ek glo in jou hart 是的,因為我相信你的心 Ek het jou onvoorwaardelik lief 我會無條件地愛你 Ek het jou onvoorwaardelik lief 我會無條件地愛你 Oh 呵 Onvoorwaardelik 無條件地愛你 Mm... 嗯...
|
|