- John James Almal Saam Alleen 歌詞
- John James
- Sterre val uit die hemel
Uit die hande van die engele Skadulose maanlig, Afgesonder van mekaar Op die pad leeg geloop En op die strand vind ek hoop In die son is ek gedoop Die stilte maak my oë weer oop Die stilte van die stemme maak my oë weer oop Ek sien die pyn van al die mense maar die hoop bly ook Ons gaan veg, ons is sterk Ons het ons merk gelos Ons het ons merk gelos Ons het ons merk gelos Die stilte van die stemme maak my oë weer oop Ek sien die pyn van al die mense maar die hoop bly ook Ons gaan veg, ons is sterk Ons het ons merk gelos Ons het ons merk gelos Ons het ons merk gelos Almal saam alleen Almal saam alleen Laat die hele wêreld skree vanaand Ons almal een vir een staan saam Almal saam alleen Almal saam alleen Laat die heelal ons stem hoor vannaand Ons almal soos 'n koor vannaand Ek wens jy kon verstaan Ek wens ek kon dit verduidelik Ek wens daar was nie die onsekerheid in my nie Ek is vas sonder hoop In 'n sel van my emosies Ek kan dit nie bekostig nie Ek's veronderstel om te fokus En ek het monde om te voer al het ek diep wonde wat oop is Dit bloei stadig uit maar dit raak mos beter as ons groot is Dit is reg voor jou oë hoe kan jy al die tekens so mis I'd part the sea for you like I was Moses, glo dit Ek belowe dit kan nie erger raak nie so wat lê voor ons Ek skree en veg nogsteeds vir niks maar ek soek wat oor is In die donker vergeet ons almal wat hoop is As dit so is dat ons gebore is om dood te gaan Dan is dood die waarborg Waar staan ons? Die pyn en depressie kort my aandag Maar waar gaan ek? Ek weet nie maar ek kry jou sodra ek daar is Ek skree harder Ek smeek vir die hemel 'red my Vader' So gee aandag Die duiwel terg en vannaand gaan dans ek Almal saam alleen Almal saam alleen Laat die hele wêreld skree vanaand Ons almal een vir een staan saam Almal saam alleen Almal saam alleen Laat die heelal ons stem hoor vannaand Ons almal soos 'n koor vannaand Die stilte van die stemme maak my oë weer oop Ek sien die pyn van al die mense maar die hoop bly ook Ons gaan veg, ons is sterk Ons het ons merk gelos Ons het ons merk gelos Ons het ons merk gelos Die stilte van die stemme maak my oë weer oop Ek sien die pyn van al die mense maar die hoop bly ook Ons gaan veg, ons is sterk Ons het ons merk gelos Ons het ons merk gelos Ons het ons merk gelos Almal saam alleen Almal saam alleen Laat die hele wêreld skree vanaand Ons almal een vir een staan saam Almal saam alleen Almal saam alleen Laat die heelal ons stem hoor vannaand Ons almal soos 'n koor vannaand Almal saam alleen Almal saam alleen Laat die hele wêreld skree vanaand Ons almal een vir een staan saam Almal saam alleen Almal saam alleen Laat die heelal ons stem hoor vannaand Ons almal soos 'n koor vannaand Die stilte van die stemme maak my oë weer oop Ek sien die pyn van al die mense maar die hoop bly ook Ons gaan veg, ons is sterk Ons het ons merk gelos Ons het ons merk gelos Ons het ons merk gelos<比如>
|
|